R 5 500 000
calculate bond costs

7 Bed House in Kalkheuwel

2 pelidaba road r512
7 7 4 14 ha 1300

Welkom by die elegante dubbel verdieping en eiendom geleë in die natuurskone omgewing van Kalkheuwel, naby Harbeespoortdam. Hierdie besonderse groot eiendom van 14,587 Hektaar, bied ‘n luukse en idilliese leefstyl en ervaring

Met die eerste intreepslag word u begroet met die grootheid en merkwaardigheid van hierdie woning. Dit bied vier baie ruim slaapkamers elk met ‘n privaat badkamer. Drie lieflike groot sitkamers beklemtoon die luuksheid van spasie, uitstekend vir onstspan en onthaal.

Die eetkamer is goed geleë, naby die kombuis, waar u heerlike maaltye saam met vriende en familie kan geniet. Vir die wat ‘n passie het vir wyn, is daar ‘n wynkelder wat ideaal is vir u versameling. Die kombuis is toegrus met moderne toerusting en meer as genoeg werksoppervlakte. Dit is nie alleen ‘n kulinêre meesterstuk nie, maar beskik ook oor ‘n groot in-loop spens wat voldoende stoorplek bied. Die opwasgedeelte vloei vanuit die kombuis en is gerieflik en funksioneel

Die dubbelverdieping woning verleen hom daartoe om beide bo- en op die onderste- vloer ruim stoepe te bied wat uitkyk oor die asemrowende uitsig van die Krokodilrivier en die pragtige omgewing. ‘n 20,000 liter water tenk verseker volhoubare watertoevoer. Daar is ook twee borgate vir additionele water voorsiening. ‘ n 18,000 riool (septic) tenk is in plek vir doeltreffede afvalbestuur.

Een van die hoogepunte van hierdie eiendom is die 250 meter skilderagtige rivier aansig. Elektriese omheining en Veiligheidswagte verseker gemoedsrus.

Property details

  • Listing number Z48153
  • Property type House
  • Erf size 14 ha
  • Floor size 1 300 m²
  • Rates and taxes R 290
  • Levies R 2 900

Property features

  • Bedrooms 7
  • Bathrooms 7
  • En-suite 7
  • Lounges 4
  • Dining Areas 3
  • Garages 3
  • Open Parkings 4
  • Storeys 2
  • Access Gate
  • Alarm
  • Balcony
  • Built In Cupboards
  • Fenced
  • Laundry
  • Patio
  • Scenic View
  • Staff Quarters
  • Study
  • Walk In Closet
  • Entrance Hall
  • Kitchen
  • Garden
  • Scullery
  • Garden Cottage
  • Pantry
  • Electric Fencing
  • Family Tv Room
  • Fireplace
  • GuestToilet
  • Irrigation System
  • Borehole

Photo gallery

>