R 2 365 000
calculate bond costs

28.7 ha Smallholding in Nieuwoudtville

2 1 28.7 ha

Eksklusiewe Alleenmandaat

Goed geleë kleinhoewe te koop in Nieuwoudtville, Noord-Kaap.

Hierdie landbou kleinhoewe van 28.6770 hektaar is goed geleë ongeveer 2.2 km vanaf Nieuwoudtville, die bolstad van die wreld en bekend vir mooi veldblomme gedurende Augustus en September jaarliks in reën seisoen.

Die ideale plek vir aftrede in n stil omgewing of vir diegene wat net in rustige omgewing wil woon en werk vanaf die huis.

Verbeteringe:

Goed opgepaste 2 slaapkamer huis wat die volgende bied:

2 x Slaapkamers

Sitkamer (Leefarea)

Kombuis met ingeboude kaste.

Groot vertrek teenaan kombuis as opwaskamer.

1 x Badkamer.

Watervoorsiening

1x Boorgat toegerus met windpomp.

Watertenk by huis - 2500 Liter

Veesuipings:

1 x Watertenk.

Kragvoorsiening:

Evkom prepaid beskikbaar.

Omheining:

Ten volle omhein.

Sekuriteit:

Volledige diefwering met veiligheishekke by huis.

Veiligheidsligte by huis.

Ekstra tot hierdie eiendom:

Selfoon toring op vaste kontrak wat jaarlikse inkomste lewer.

Eienaar is nie BTW geregistreer nie.

Hierdie is n goeie geleentheid om n stukkie landbougrond te besit en ideaal vir diegene wat buite dorpsgebied maar nie ver van dorpsgeleenthede wil woon nie.

Moenie huiwer nie. Skakel die agent vir verdere inligting of besigtiging.

Besigtiging slegs per afspraak.

Property details

  • Listing number T4461850
  • Property type Small Holding
  • Erf size 28.7 ha

Property features

  • Bedrooms 2
  • Bathrooms 1
  • Lounges 1
  • Garages 1
  • Pet Friendly

Photo gallery

>